Hansieweek is net om die draai! Goeie nuus is dat die H & M Span se fotograwe elke wedstryd gaan dek!
Hoƫ resolusie, geredigeerde AKSIE FOTOS gaan beskikbaar wees in die skoolsaal tydens die Hansieweek! Maak seker dat u kind genoeg sakgeld saamneem. Die fotos sal ook op die webwerf geplaas word vir bestelling na afloop van die Hansieweek. Perfek vir digitale fotorame!
No comments:
Post a Comment