Sunday 19 April 2015

Bulletjierugby en Mininetbal Nylstroom 2015

Die rugbyvelde by Laerskool Nylstroom was baie bedrywig Saterdag 18 April 2015. 18 Skole se rugby en netbalspannetjies het deelgeneem aan die bulletjierugby en netbalwedstryde. Vir aksiefoto's , besoek gerus ons webblad vir verdere foto bestellings. U kan voorbeelde van die foto's kry by: Kyk net hoe lekker druk hierdie Warmbad outjie 'n drie!

No comments:

Post a Comment